Contact

So wat wil julle volgende bespreek. Ek is seker daarvan ons het almal iets gehad wat die grond onder ons uit irriteer het. Daar moes ook met van ons iets buiten gewoon of self spesiaal gebeur het. Wat okal dit is ons kan gesels daaroor.

Sal lekker wees om te sien wie watter opinie lig.

Stuur ‘n e-pos